“As ek eendag ophou droom”

Uncategorized

Alldays fly inn & Bosveldfees

After a few quiet years we decided with the blessing of the original comittee that we are going to bring back the most popular Alldays fly inn & Bosveldfees to the bushveld.

So remember…save the date:

16-18 JUNE 2017

Any enquiries contact:

adventures@jubamusiek.co.za

or Marinda cell: 083 927 8842

083 395 5832

JUBA fly inn 2017 @ Rankin’s Pass

Vir enige navrae of potensiële borge kontak Marinda by 083 297 8842 of adventures@jubamusiek.co.za.

 

 

Julie vakansie toerprogram

Ons sien  vreeslik uit na ons "Julie vakansie" toerprogram.  Die toerprogram begin al 27 Junie by Platjan lodge heel noord in Limpopo, die 29 Junie is ons dan by Tsipise by n heerlike pdkop, dus as jy vir die koue gaan wegkruip in die bosveld, woon gerus een van die 2 vertonings by. Ons pak dan die langpad Namibië toe aan. Wat die Namibië toer spesiaal maak is die feit dat ons met die gesinne gaan toer. Dus geen "crew" nie, al die Joubertjies moet maar self skouer aan die wiel sit, en help met luidsprekers ronddra. Wat jy nie alles vir die kleingoed sal doen nie! Reg, 2 Julie tree ons op in Keetmanshoop,  3 Julie by die Biltongfees in Windhoek, 4 Julie in Otavi. Dan gaan ons bietjie rond kuier tot 9Julie se heerlike kuier op die kus in Walvisbaai, die 10de Julie by die Paintball club in Swakopmund.  Klink my die manne by die kus kan lekker kuier. Ons sal ook vir die eerste keer duin 7 gaan klim! Lekker man...11 Julie gaan ons dan binneland toe vir n opskop by Prestatia college in Okahandja.  Dit klink na n lekker boeregemeenskap. Ons gaan dan bietjie op plase kuier ( laat weet as ons vir jou moet kom hallo sê! Oppad terug SA toe suut ons die toer af 15 Julie in Gobabis.  Klink vir my soos Namibië se Texas. Hoop ons gaan lekker biltong daar kry? Hoop ons loop jou raak , en kom sê asb hallo! Lekker week almal, en onthou , maak n verskil!

Ons sien vreeslik uit na ons “Julie vakansie” toerprogram. Die toerprogram begin al 27 Junie by Platjan lodge heel noord in Limpopo, die 29 Junie is ons dan by Tsipise by n heerlike opskop, dus as jy vir die koue gaan wegkruip in die bosveld, woon gerus een van die 2 vertonings by.
Ons pak dan die langpad Namibië toe aan. Wat die Namibië toer spesiaal maak is die feit dat ons met die gesinne gaan toer. Dus geen “crew” nie, al die Joubertjies moet maar self skouer aan die wiel sit, en help met luidsprekers ronddra. Wat jy nie alles vir die kleingoed sal doen nie! Reg, 2 Julie tree ons op in Keetmanshoop, 3 Julie by die Biltongfees in Windhoek, 4 Julie in Otavi. Dan gaan ons bietjie rond kuier tot  9 Julie se heerlike kuier op die kus in Walvisbaai, die 10de Julie by die Paintball club in Swakopmund. Klink my die manne by die kus kan lekker kuier. Ons sal ook vir die eerste keer duin 7 gaan klim! Lekker man…11 Julie gaan ons dan binneland toe vir n opskop by Prestatia college in Okahandja. Dit klink na n lekker boeregemeenskap. Ons gaan dan bietjie op plase kuier ( laat weet as ons vir jou moet kom hallo sê) .Julle weet natuurlik ons is bosmense so ons sak graag eil sien hoe doen die manne dit op die plase. Oppad terug SA toe sluit ons die toer af 15 Julie in Gobabis. Klink vir my soos Namibië se Texas. Hoop ons gaan lekker biltong daar kry? Hoop ons loop jou raak , en kom sê asb hallo! Lekker week almal, en onthou , maak n verskil!

Namibië hier kom ons!

20150206_224328Ons sien so uit na n lekker kort toertjie deur Namibië.  Gaan kyk gerus ons toerprogram op facebook! Besoek juba musiek. Lekker dag!

Kalender
January 2018
S M T W T F S
« Apr    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  
Juba nuus via e-pos